 |
Browse by Genre |
 |
 |
Shopping Cart |
 |
 |
SELL YOUR MUSIC ON RHYTHM |
 |
 |
AFFILIATE PROGRAM |
 |
|
| |
More albums by Breyten Breytenbach...
|
|
| |
Music lovers who liked this album also enjoyed...
|
|
|
|
Foto: Erns Grundling
Breyten Breytenbach se digbundel “Die Windvanger” is reeds bekroon met 3 literêre pryse, waaronder die Hertzogprys vir Poësie.
Musikale verwerkings van 2 gedigte uit hierdie bundel is nou beskikbaar. Beide opnames is gedoen met die stem van Breyten Breytenbach.
Peter Mitchell, beter bekend vir sy album “Hamlet by Night” het musiek geskryf vir “Die Eed”. Die refrein se lirieke is geskryf deur Peter Mitchell.
“Toe sê Woordfoël vir die vrou en die kind…” is verwerk en opgeneem deur Albert du Plessis.
[Junie 2008]
|
 |
QUICK PICK |
 |
|