RhythmMusicStore.com - South African MP3 Music Downloads

 
MyMusiek.co.za 74,796 MP3 tracks available @ R7 per track ($0.88) and growing daily!

The South African Music Portal
   
Navigation Bar - Home, Store, News, Events, How-to, About, Contact Rhythm Online Home Page Search the Rhythm Online Music Store Rhythm Online News Help on Payments & downloading About Rhythm Online Contact Rhythm Online
 
Browse by Genre
Click to show genres
Rhythm Online Feed
    Shopping Cart
    Your cart is still empty. Add some music to it by clicking on checkboxes marked Add to cart indicator. Click on Play Button Image play buttons to hear samples.

    Find high-quality MP3 music in the catalogue.

    Log in to see your credit
    Prepaid Credit

    Rhythm Online now offers Prepaid Credit purchases at great value (save up to 15%) for faster, more convenient downloads.

    Click to learn more.

    Gift Vouchers available here.

    EFT Payments
    SELL YOUR MUSIC ON RHYTHM

    If you are a talented musician, published or unpublished, fill in the online electronic distribution agreement to have your tunes listed on Rhythm Online Music Store.

    AFFILIATE PROGRAM

    Earn commission on music sales by linking to Rhythm Online Music Store. Contact Rhythm.

    3 Steps to Buy Music Online: Select Music, Checkout, Download.
     
    Select tracks to download from Buikspraak...
     
    Track Title
    Value
    Loading Music Player...
    R 7.00 ($0.88)
    R 7.00 ($0.88)
    R 7.00 ($0.88)
    R 7.00 ($0.88)
    R 7.00 ($0.88)
    R 7.00 ($0.88)
    7. Coca Cola Sunrise by Willim Welsyn en die Sunrise Toffies
    R 7.00 ($0.88)
    8. Stuyvesant Storie 2by Willim Welsyn en die Sunrise Toffies
    R 7.00 ($0.88)
    R 7.00 ($0.88)
    R 7.00 ($0.88)
    R 7.00 ($0.88)
    12. Om Te Begin By Die Beginby Willim Welsyn en die Sunrise Toffies
    R 7.00 ($0.88)
    Album Total: R 84.00 ($10.54) Select All


     
    More albums by Willim Welsyn en die Sunrise Toffies...
     
     
    Music lovers who liked this album also enjoyed...
     

     

    Buikspraak by Willim Welsyn en die Sunrise Toffies

     
    Willim Welsyn en die Sunrise Toffies - Buikspraak Album Cover

    Willim Welsyn en die Sunrise Toffies is 'n oorspronklinke Afrikaanse rockgroep so tussen Ladismith in die Klein Karoo tot Stellenbosch in die Boland. Willim Welsyn, die leier van die groep, is die kitaar melodie-meester en tower-woorder, Panna Dekker is die emosionele 'grooving' baskitaarspeler terwyl Etienne Nel die tromme stoompot slaan.

    Die musiek word beskryf as energieke 'Sonskyn Rock' en die liedjies se temas is toegedraai in 'n snoesige poësie kombers. Willim raak lirieke kwyt soos: 'Helikopter-spinnekop val op sy kniee, swem op sy maag, sterf in die see…' en 'Meng jou murg met myne, plant my in jou tuine, knoop ons vel se veters aanmekaar…'. Die liedjies het altyd 'n positiewe gevolgtrekking aan die einde en word vergesel met diepsnyende kitaarwerk en puik tromme.

    Willim en die Toffies was laasjaar September se 'tref of trap' wenners van die SABC 2 program, Pitstop. Daarna is hulle deur die Beeld koerant genooi om by Aardklop te speel vir die ATKV se 'Sterre op die Horison'-prokuksie saam met Myburgh Grobbelaar en Brenda Bidulph van 'Die Kaalkop Waarheid'.

    Willim se eerste volsnit album, 'Feromoon Rose' het baie populariteit verwek in die Stellenbosch se ondergrond 'scene'. Nadat hy die Sunrise Toffies bymekaar gekry het, het hulle onlangs hul nuwe album, 'Buikspraak' as groep opgeneem. Die 12-snit album is kleurvol en energiek en gee die Afrikaanse Rockscene 'n harde hupstoot. Twee interressante musiekvideos is ook geskiet met die hulp van regiseuse, Lynette Mitchell van 'Gemengde Slaai Prokusies'.

    Die groep het ook al saam met bekendes getoer en opgetree soos  Die Melktert Kommissie, Fokofpolisiekar, Rooibaardt, Jan Blohm, Bacchus Nel, Gert Vlok Nel, Akkedis en Bloukaas (2005 se Rockspaaider wenners).

    Hierdie groep soek net 'n plekkie in die son nie, dis hulle wat die son van die verhoog af stook.

    QUICK PICK
    Copyright © 2006-2009 Rhythm Online
    Actively developed by Petrus Theron (FreshCode). Content Managed by Brian Currin.