RhythmMusicStore.com - South African MP3 Music Downloads

 
MyMusiek.co.za 74,796 MP3 tracks available @ R7 per track ($0.88) and growing daily!

The South African Music Portal
   
Navigation Bar - Home, Store, News, Events, How-to, About, Contact Rhythm Online Home Page Search the Rhythm Online Music Store Rhythm Online News Help on Payments & downloading About Rhythm Online Contact Rhythm Online
 
Browse by Genre
Click to show genres
Rhythm Online Feed
    Shopping Cart
    Your cart is still empty. Add some music to it by clicking on checkboxes marked Add to cart indicator. Click on Play Button Image play buttons to hear samples.

    Find high-quality MP3 music in the catalogue.

    Log in to see your credit
    Prepaid Credit

    Rhythm Online now offers Prepaid Credit purchases at great value (save up to 15%) for faster, more convenient downloads.

    Click to learn more.

    Gift Vouchers available here.

    EFT Payments
    SELL YOUR MUSIC ON RHYTHM

    If you are a talented musician, published or unpublished, fill in the online electronic distribution agreement to have your tunes listed on Rhythm Online Music Store.

    AFFILIATE PROGRAM

    Earn commission on music sales by linking to Rhythm Online Music Store. Contact Rhythm.

    3 Steps to Buy Music Online: Select Music, Checkout, Download.
     
    Select tracks to download from Swanesang...
     
    Track Title
    Value
    Loading Music Player...
    1. Morning Star, Durbanvilleby Fokofpolisiekar
    R 7.00 ($0.88)
    2. Heiden Heilandby Fokofpolisiekar
    R 7.00 ($0.88)
    3. Swanesang by Fokofpolisiekar
    R 7.00 ($0.88)
    4. Bel Vir Middelvingerby Fokofpolisiekar
    R 7.00 ($0.88)
    5. Vasbeslote Korporasie (deel 1)by Fokofpolisiekar
    R 7.00 ($0.88)
    6. Prioritiseerby Fokofpolisiekar
    R 7.00 ($0.88)
    7. Vir Altyd 07 Novemberby Fokofpolisiekar
    R 7.00 ($0.88)
    8. Ek Skyn (Heilig) by Fokofpolisiekar
    R 7.00 ($0.88)
    9. Brand Suid-Afrikaby Fokofpolisiekar
    R 7.00 ($0.88)
    10. Backstage (As Daar Een Is)by Fokofpolisiekar
    R 7.00 ($0.88)
    11. Déjà Vuby Fokofpolisiekar
    R 7.00 ($0.88)
    12. Vasbeslote Korporasie (deel 2)by Fokofpolisiekar
    R 7.00 ($0.88)
    Album Total: R 84.00 ($10.54) Select All


     
    More albums by Fokofpolisiekar...
     
     
    Music lovers who liked this album also enjoyed...
     

     

    Swanesang by Fokofpolisiekar

     
    Fokofpolisiekar - Swanesang Album Cover

    “Prioriteit nommer Een: Kom lewendig hier uit!”

    Fokofpolisiekar se nuwe album, “Swanesang”, is ‘n voortsetting van die lewenservaring wat hul opgedoen het sedert hul vorige CD`s, vermenigvuldig met duisende kilometers se toere, doodsveragtende impulsiwiteite, gemeenskapsargwaan, feesballingskap, rekord-gehore en ‘n rewolusionêre jeugkultus gevolg. ‘n Jeug wat saam met die ouens van Fokof terugkeer na kernwaardes van realiteit en hulself losgroei van lewensvreemde gesagsfigure. Trap der jeugd.

    Eén keer se vinnige luister (teen beskaafde volume) is nie genoeg nie. Johnny de Ridder en Fokofpolisiekar se produksievaardigheid het oor die afgelope drie jaar teen ‘n eksponensieël stygende kurwe toegeneem. Net soos die kunswerk binne in die boekie is daar duisende donker gangetjies in dié produksie wat kliphard verken moet word voordat die musiek, lirieke en illustrasies tot hul reg sal kom.

    Tóg is daar snitte soos “Prioritiseer” en “Vir altyd 07 November” wat jou met die eerste luisterslag soos ‘n styfgespande doringdraad op ‘n swart wegholnag hard teen die bors sal tref. Hunter Kennedy (liriekskrywer en kitaarspeler) word nie gekrediteer vir sang nie. Hy skree. Rou en aansteeklik. “Déjà Vu” en “Heiden Heiland” is gróót. “Vasbeslote Korporasie (deel 2)” is ‘n super toeganklike gemeenskapsradio harmonietreffer vir verloopte hippies wat onverpoos wag op die hereniging van die Beatles. (Die hoop beskaam nie – en Johnny is nog lank nie dood nie.)

    “Swanesang” is tydens Maart en Augustus 2006 opgeneem deur John Paul de Stefani van B Sharp studios in Boksburg. Die “Electro Muse” strykkwartet gee ‘n simfoniese ruimte-oriëntasie aan die album.

    “Fokofpolisiekar is die enigste Afrikaanse Rock Band.” - Johan Bekker van Potchefstroom.

    “Swanesang” is ‘n vollengte album wat bestaan uit 12 snitte:

    1. Morning Star, Durbanville
    2. Heiden Heiland
    3. Swanesang
    4. Bel vir Middelvinger
    5. Vasbeslote Korporasie (deel 1)
    6. Prioritiseer
    7. Vir altyd 07 November
    8. Ek skyn (Heilig)
    9. Brand Suid-Afrika
    10. Backstage (as daar een is)
    11. Déjâ Vu
    12. Vasbeslote Korporasie ( deel 2)

    Opkomende toerdatums beskikbaar onder 'News'.

    Vir meer informasie en/of onderhoude met Fokofpolisiekar:

    Kontak Liny Kruger by
    Rhythm PROMO & EVENTS:

    021-556 1726
    082-464 1926
    liny@rhythmrecords.co.za

    Uitgereik deur Rhythm Records. Uitreikingsdatum 15 September 2006.

    Versprei deur SMD. Katalogus nommer RR 071

    QUICK PICK
    Copyright © 2006-2009 Rhythm Online
    Actively developed by Petrus Theron (FreshCode). Content Managed by Brian Currin.