RhythmMusicStore.com - South African MP3 Music Downloads

 
MyMusiek.co.za 74,796 MP3 tracks available @ R7 per track ($0.88) and growing daily!

The South African Music Portal
   
Navigation Bar - Home, Store, News, Events, How-to, About, Contact Rhythm Online Home Page Search the Rhythm Online Music Store Rhythm Online News Help on Payments & downloading About Rhythm Online Contact Rhythm Online
 
Browse by Genre
Click to show genres
Rhythm Online Feed
    Shopping Cart
    Your cart is still empty. Add some music to it by clicking on checkboxes marked Add to cart indicator. Click on Play Button Image play buttons to hear samples.

    Find high-quality MP3 music in the catalogue.

    Log in to see your credit
    Prepaid Credit

    Rhythm Online now offers Prepaid Credit purchases at great value (save up to 15%) for faster, more convenient downloads.

    Click to learn more.

    Gift Vouchers available here.

    EFT Payments
    SELL YOUR MUSIC ON RHYTHM

    If you are a talented musician, published or unpublished, fill in the online electronic distribution agreement to have your tunes listed on Rhythm Online Music Store.

    AFFILIATE PROGRAM

    Earn commission on music sales by linking to Rhythm Online Music Store. Contact Rhythm.

    3 Steps to Buy Music Online: Select Music, Checkout, Download.
     
    Select tracks to download from Terug In Skubbe...
     
    Track Title
    Value
    Loading Music Player...
    R 7.00 ($0.88)
    2. Fortuinverteller by Brixton Moord En Roof Orkes
    R 7.00 ($0.88)
    R 7.00 ($0.88)
    4. Paul van der Zandtby Brixton Moord En Roof Orkes
    R 7.00 ($0.88)
    5. Sussie se Sweepby Brixton Moord En Roof Orkes
    R 7.00 ($0.88)
    6. Salome se Lotby Brixton Moord En Roof Orkes
    R 7.00 ($0.88)
    7. Kleurvolle Tradisieby Brixton Moord En Roof Orkes
    R 7.00 ($0.88)
    8. Goud In My Brandy En Cokeby Brixton Moord En Roof Orkes
    R 7.00 ($0.88)
    9. Lisa Forwardby Brixton Moord En Roof Orkes
    R 7.00 ($0.88)
    R 7.00 ($0.88)
    11. Dagboek Van 'n Swerwerby Brixton Moord En Roof Orkes
    R 7.00 ($0.88)
    R 7.00 ($0.88)
    13. Trane Van 'n Terrorisby Brixton Moord En Roof Orkes
    R 7.00 ($0.88)
    Album Total: R 91.00 ($11.42) Select All


     
    More albums by Brixton Moord En Roof Orkes...
     
     
    Music lovers who liked this album also enjoyed...
     

     

    Terug In Skubbe by Brixton Moord En Roof Orkes

     
    Brixton Moord En Roof Orkes - Terug In Skubbe Album Cover

    Musicians:

    Brixton Barnard (baskitaar en stem)
    Moord Greeff (tromme en perkussie)
    Kapelaan Pat Plank (lead kitaar)
    Roof Bezuidenhout (stem en akoestiese kitaar)

    Press Release:

    Die Brixton Moord & Roof Orkes (BMRO) se tweede CD Terug in Skubbe is op die rakke. BMRO se onlangse optredes het gewys dat die band met 'n sterker rock aanslag sou kom. Geen wonder nie dat aanhangers van die rock groep met groot afwagting uitgesien het na die CD. Hulle word nie teleurgestel nie.

    Die nuwe opnames is boeiend - lirieke wat hard praat en musikale spiere wat wys dat die ouens 'n pad kom met hul liedjies. Hulle gebruik invloede uit 'n wye aantal musiekstyle – van harde rock tot folk, van gothic tot kwêla. Maar die goue draad is polsende rock van vier hardebaarde wat iets het om te sê.

    Die CD bevat dertien nuwe oorspronklike Afrikaanse songs. Die band het alles self geskryf en gekomponeer, behalwe "Dagboek van 'n Swerwer", 'n liriek van Koos du Plessis, wat deur Karla du Plessis getoonset is. Dit is die eerste keer wat "Dagboek van 'n Swerwer" opgeneem is.

    Dit het die band 'n jaar geneem om die opnames te voltooi. Dis by drie verskillende studios in Johannesburg opgeneem – One F Studios (Paul Riekert), Mugu Studios (Peter Auret) en Die Pastorie (die band se eie opnamefasiliteit). Die CD is gemeng en gemaster deur Paul Riekert, behalwe 'Paul van der Zandt’, wat deur Peter Auret gemeng is.

    Al die instrumente word deur die band self bespeel, maar hier en daar het hulle hulp van elders ingespan. Ander musikante wat op Terug in Skubbe gehoor kan word is Esmé Evakwaad van Trike wat op "Sussie se sweep" sing. Ander vroulike stemme is Liela Groenewald op "Fortuinverteller" en Joanne Jaques op "Salomé se lot" en "Kleurvolle tradisie". Paul Riekert het die orrel op die gothic weergawe van "Dagboek van 'n swerwer" gespeel en sing in die koor op "Trane van 'n terroris". Peter Auret was verantwoordelik vir bykomende perkussie op "Paul van der Zandt".

    Die Brixton Moord & Roof Orkes se eerste CD, Spergebied, is in 2002 deur Rhythm Records vrygestel. Sedertdien het verskillende lede van die band aan 'n aantal ander projekte gewerk. So is Volle militêre eerbetoon deur Brixton Barnard se Trike vrygestel (One F Music, 2003) en Andries Bezuidenhout het sy solo-projek as Insomniak se droomalmanak (Rhythm Records, 2003) vrygestel. Gedurende 2004 het die band egter die meeste van hul tyd spandeer aan die opneem van Terug in Skubbe.

    Die Brixton Moord & Roof Orkes bestaan uit Brixton Barnard (baskitaar en stem), Moord Greeff (tromme en perkussie), Kapelaan Pat Plank (lead kitaar) en Roof Bezuidenhout (stem en akoestiese kitaar).

    QUICK PICK
    Copyright © 2006-2009 Rhythm Online
    Actively developed by Petrus Theron (FreshCode). Content Managed by Brian Currin.