 |
Browse by Genre |
 |
 |
Shopping Cart |
 |
 |
SELL YOUR MUSIC ON RHYTHM |
 |
 |
AFFILIATE PROGRAM |
 |
|
| |
More albums by Vertikaal...
|
|
| |
Music lovers who liked this album also enjoyed...
|
|
|
|
Some tracks have been omitted due to licencing and publishing restrictions.
Vertikaal maak van die mooiste
aanbiddingsmusiek in Afrikaans. Die
skryfstyl en verwerkings is regtig
besonders en hulle verstaan hoe
die meeste NG en Gereformeerde
lidmate se ore werk. Hulle klank is
gepoleer, maar die vibe wat elektriese
kitare en djembe bring, maak dat
baie jongmense ook aanklank vind.
Met goeie verwerkings van ‘Majesteit’
en ‘Here I am to Worship’ is Uit
dieptes ‘n groot sukses!
|
 |
QUICK PICK |
 |
|