RhythmMusicStore.com - South African MP3 Music Downloads

 
MyMusiek.co.za 74,796 MP3 tracks available @ R7 per track ($0.88) and growing daily!

The South African Music Portal
   
Navigation Bar - Home, Store, News, Events, How-to, About, Contact Rhythm Online Home Page Search the Rhythm Online Music Store Rhythm Online News Help on Payments & downloading About Rhythm Online Contact Rhythm Online
 
Browse by Genre
Click to show genres
Rhythm Online Feed
    Shopping Cart
    Your cart is still empty. Add some music to it by clicking on checkboxes marked Add to cart indicator. Click on Play Button Image play buttons to hear samples.

    Find high-quality MP3 music in the catalogue.

    Log in to see your credit
    Prepaid Credit

    Rhythm Online now offers Prepaid Credit purchases at great value (save up to 15%) for faster, more convenient downloads.

    Click to learn more.

    Gift Vouchers available here.

    EFT Payments
    SELL YOUR MUSIC ON RHYTHM

    If you are a talented musician, published or unpublished, fill in the online electronic distribution agreement to have your tunes listed on Rhythm Online Music Store.

    AFFILIATE PROGRAM

    Earn commission on music sales by linking to Rhythm Online Music Store. Contact Rhythm.

    3 Steps to Buy Music Online: Select Music, Checkout, Download.
     
    Select tracks to download from Beenkamers En Gange...
     
    Track Title
    Value
    Loading Music Player...
    1. Opdragby Kabous Verwoed
    free!
    2. Bacchus Nel Kamerby Kabous Verwoed
    free!
    3. Beenkamerby Kabous Verwoed
    R 7.00 ($0.88)
    4. Gebrek Aan Weeromby Kabous Verwoed
    R 7.00 ($0.88)
    5. Valiant Swart Kamerby Kabous Verwoed
    free!
    6. Tienrand Beautifulby Kabous Verwoed
    R 7.00 ($0.88)
    7. Trike Kamerby Kabous Verwoed
    free!
    8. Gladdepadby Kabous Verwoed
    R 7.00 ($0.88)
    9. Amanda Strydom Kamerby Kabous Verwoed
    free!
    10. Bloedgebrekby Kabous Verwoed
    R 7.00 ($0.88)
    11. Piet Botha Kamerby Kabous Verwoed
    free!
    12. 2DotSpaltby Kabous Verwoed
    R 7.00 ($0.88)
    13. Koos Kombuis Kamerby Kabous Verwoed
    free!
    14. Young Country Barby Kabous Verwoed
    R 7.00 ($0.88)
    15. Akkedis Kamerby Kabous Verwoed
    free!
    16. Rus-ver-toringby Kabous Verwoed
    R 7.00 ($0.88)
    17. Anton Goosenby Kabous Verwoed
    free!
    18. Sunnyside Hotel by Kabous Verwoed
    R 7.00 ($0.88)
    19. Riku Lätti Kamerby Kabous Verwoed
    free!
    20. Reno, Gautengby Kabous Verwoed
    R 7.00 ($0.88)
    21. Buckfever Underground Kamerby Kabous Verwoed
    free!
    22. Fonteine, Pretoriaby Kabous Verwoed
    R 7.00 ($0.88)
    23. Gert Vlok Nel Kamerby Kabous Verwoed
    free!
    24. Om Te Help Dat Die Madness Tot Verhaal Komby Kabous Verwoed
    R 7.00 ($0.88)
    25. Brixton Moord En Roof Orkes Kamerby Kabous Verwoed
    free!
    26. Droomnagby Kabous Verwoed
    R 7.00 ($0.88)
    27. Eenby Kabous Verwoed
    R 7.00 ($0.88)
    28. Jan Blohm Kamerby Kabous Verwoed
    free!
    Album Total: R 98.00 ($12.30) Select All


     
    Music lovers who liked this album also enjoyed...
     

     

    Beenkamers En Gange by Kabous Verwoed

     
    Kabous Verwoed - Beenkamers En Gange Album Cover

    (Tracks marked as FREE are all less than 30 seconds in length but are essential to the flow of the album.)

    Review:

    Die direktheid van Kabous se woorde is sy sterk punt. G'n tierlantyntjies, net die feite. Dat hy die tipe diep, drankdeurweekte stem het wat jy verwag van die ou met die lang baard en hare in die hoek van die bar, help. Die musiek is divers, die resultaat van elke vriend wat sy ding kan doen (Jonathan Martin, Henry Steel, Piet Botha, Barry Steenkamp en meer) wat kom uithelp het. Ondanks die diverse musikante, behou die musiek steeds 'n sterk eenvormigheid – danksy Kabous se bruin kadetuniformstem. Die konsep van 'beenkamers' werk goed, die luisteraar wat deur die skrywer en prater self gelei word deur 'n denkbeeldige huis van woorde en onthousels en invloede. Kabous is soos baie van ons 'n oorgangskind, wat 80s noodtoestande onthou, dinge sien verander het en nou 'n vinger op die weghardlopende pols probeer hou. Dis nie 'n maklike taak nie, en soms dryf dit 'die skrywer' (in 'Beenkamer', 'n fantastiese onheilspellende stuk) herwaarts en derwaarts sonder bestemming of antwoord, behalwe dalk die eenvoudige belonings: 'vanaand gaan die brandewyn tot teen die rotse stoot.' Verder is daar liefde, vrolike dinge ook, sodat 'Laat jou naam jou eie wees, laat jou taxi voor donker kom,' (deel van 'n gebed op 'Bloedgebrek') jou vir 'n lang oomblik aan Breyten se 'Ek wil sterf en na my vader gaan' herinner danksy Alta Joubert se mooi klavier. Beenkamers en gange bevat dinge van ons pop culture wat deur die skeurvalleie van FHM , MK89 en ja, selfs Huisgenoot en Rapport se coverage geval het. Optelgoed is hougoed. Hierdie album is Die Besigheid.

    - Toast Coetzer, Ons Klyntji, November 2006

    QUICK PICK
    Copyright © 2006-2009 Rhythm Online
    Actively developed by Petrus Theron (FreshCode). Content Managed by Brian Currin.