 |
Shopping Cart |
 |
 |
SELL YOUR MUSIC ON RHYTHM |
 |
 |
AFFILIATE PROGRAM |
 |
|
| |
More albums by Die Melktert Kommissie...
|
|
| |
Music lovers who liked this album also enjoyed...
|
|
|
|
Vergewe en Vergeet is die Melkterte se derde album binne vyf jaar. Dit bevat tien nuwe,
oorspronklike snitte en style varieer van akoestiese rock tot blues en ballades. Die gevoel is eie
aan DMK – behalwe dat dit duidelik is hoe hulle oor die afgelope tyd gegroei het. Die lirieke gaan oor die liefde, geweld, die lewe en al daai goed waaroor net musikante kan skryf.
Kry jou sny van die beste Melktert nou!
|
 |
QUICK PICK |
 |
|