 |
Shopping Cart |
 |
 |
SELL YOUR MUSIC ON RHYTHM |
 |
 |
AFFILIATE PROGRAM |
 |
|
| |
More albums by Klopjag...
|
|
| |
Music lovers who liked this album also enjoyed...
|
|
|
|
Klopjag het in die laaste paar jaar ontwikkel van beginners tot een van die suksesvolste Afrikaanse groepe ooit. “Album Drie” is dan ook die derde album en ‘n reuse stap vorentoe vir Klopjag produksie gewys. Al Klopjag se sterk punte naamlik hul sterk lirieke en melodielyne en uiteenlopende instrument kombinasies is steeds die hoeksteen van die album en gekombineer met skitterende verwerkings is dit een van Klopjag se sterkste studio albums nog!
|
 |
QUICK PICK |
 |
|