RhythmMusicStore.com - South African MP3 Music Downloads  
MyMusiek.co.za 84,823 MP3 tracks available @ R7 per track ($0.99) and growing daily! (146 new tracks added this week)

The South African Music Portal
   
Navigation Bar - Home, Store, News, Events, How-to, About, Contact Rhythm Online Home Page Search the Rhythm Online Music Store Rhythm Online News Help on Payments & downloading About Rhythm Online Contact Rhythm Online
 
Shopping Cart
Your cart is still empty. Add some music to it by clicking on checkboxes marked Add to cart indicator. Click on Play Button Image play buttons to hear samples.

Find high-quality MP3 music in the catalogue.

Log in to see your credit
Prepaid Credit

Rhythm Online now offers Prepaid Credit purchases at great value (save up to 15%) for faster, more convenient downloads.

Click to learn more.

Gift Vouchers available here.

SELL YOUR MUSIC ON RHYTHM

If you are a talented musician, published or unpublished, fill in the online electronic distribution agreement to have your tunes listed on Rhythm Online Music Store.

AFFILIATE PROGRAM

Earn commission on music sales by linking to Rhythm Online Music Store. Contact Rhythm.

3 Steps to Buy Music Online: Select Music, Checkout, Download.
 
Select tracks to download from Hoe Lykit...
 
Track Title
Value
Loading Music Player...
1. Hoe Lykitby Unison
R 7.00 ($0.99)
2. Wil Jou Heby Unison
R 7.00 ($0.99)
3. Ek Soen Jou (Want Ek Kan)by Unison
R 7.00 ($0.99)
4. Min Gespinby Unison
R 7.00 ($0.99)
5. My Liefde Vir Jouby Unison
R 7.00 ($0.99)
6. Onthou Jy Nogby Unison
R 7.00 ($0.99)
7. Klim Inby Unison
R 7.00 ($0.99)
8. Geslote Deurby Unison
R 7.00 ($0.99)
9. The Loco-Motionby Unison
R 7.00 ($0.99)
10. Does Your Mother Knowby Unison
R 7.00 ($0.99)
11. Crocodile Rockby Unison
R 7.00 ($0.99)
12. Dressed For Successby Unison
R 7.00 ($0.99)
13. Dangerousby Unison
R 7.00 ($0.99)
14. How Do You Knowby Unison
R 7.00 ($0.99)
Album Total: R 98.00 ($13.86) Select All


 
Music lovers who liked this album also enjoyed...
 

 

Hoe Lykit by Unison

 
Unison - Hoe Lykit Album Cover

UNISON (wat “Eenheid” in Engels beteken) is ‘n dinamiese Duo en word klaar “SA SE EIE AFRIKAANSE ROXETTE” genoem (Huisgenoot).

UNISON se Debuut vol-lengte album beloof om hul energieke, lewendige vertonings te komplimenteer en om luisteraars behoorlik te bederf met hul unieke, moderne elektroniese klanke, deeglike harmonieë en passievolle lirieke wat sterk vergelyk word met ander bekende kunstenaars soos Eden, ABBA, Roxette en Erasure. Nes hiérdie kunstenaars het alle UNISON liedjies hul unieke klank, wat hulle onmiddellik herkenbaar maak. Tóg is daar ‘n element van die populêre 1980’s klanke wat onmisbaar is.

Boonop beloof die album om visueel stimulerend te wees met ‘n aantreklike, moderne, funky omslag!

Die album het 14 Snitte, waarvan 8 uit UNISON se pen kom, asook ‘n Bonus…die Musiek Video van een van hul skeppings “Ek Soen Jou ( Want Ek Kan )” wat onlangs vrygestel is.

Hul skeppings is uniek en iets anders; ritmies met sterk melodieë wat vinnig in die kop sal vassteek en val in die genres van Dans en Pop-Rock, wat beslis die voete sal laat jeuk. Luisteraars sal kan identifiseer met UNISON se lirieke. In die Titelsnit “Hoe lykit” groet UNISON behoorlik die héle Suid-Afrika, waarna hulle die luisteraars uitdaag om in te klim en die Joyride saam te geniet!

“Hoe lykit” en “Ek Soen Jou (Want Ek Kan)” geniet klaar speeltyd op ‘n gewilde Kaapse Afrikaanse Radiostasie.

Die ander 6 snitte is ou bekende liedjies wat mense al vergeet het, maar met hul eie UNISON-stempel daarop. Onder andere het UNISON liedjies van Kylie Minogue en Elton John in duette omskep, wat baie interessant uitgedraai het...

UNISON kon natuurlik nie anders as om ‘n Roxette Tribute op hierdie Album in te sluit nie, en ván hierdie liedjies het al ‘n paar keer op die gewilde Radiostasie 5FM gespeel!

UNISON is opgeneem en vervaardig deur die bekroonde klankingenieur, Jürgen von Wechmar van Sunset Recording Studios, wat gereeld met kunstenaars soos Theuns Jordaan, Karen Zoid, Die Heuwels Fantasties, Ollie Viljoen, Valiant Swart en Jax Panik werk.

“Ek Soen Jou ( Want Ek Kan )” se Music Video is reeds gespeel-lys op die TV Kanale MK en Kyknet, en hierdie Duo beplan heelwat shows om hierdie Album te bemark, asook tv-, tydskrif- en radio onderhoude.

album naam: hoe lykit

release date: junie 2011

QUICK PICK
Copyright © 2006-2009 Rhythm Online
Actively developed by Petrus Theron (FreshCode). Content Managed by Brian Currin.