 |
Shopping Cart |
 |
 |
SELL YOUR MUSIC ON RHYTHM |
 |
 |
AFFILIATE PROGRAM |
 |
|
|
In 2009 het die Bloedskande besluit om hulle musiek van die laaste twee jaar op te neem. Die album was by verskeie ateljees opgeneem:
-
Dromme by Sumo Sounds deur Peter Auret en Marius Oosthuizen.
- Kitaar, baskitaar en stemme by Lekker Rus deur Drikus Barnard.
- Gemeng en gemeester by One F Music deur Paul Riekert.
|
 |
QUICK PICK |
 |
|