RhythmMusicStore.com - South African MP3 Music Downloads  
MyMusiek.co.za 84,821 MP3 tracks available @ R7 per track ($0.99) and growing daily! (131 new tracks added this week)

The South African Music Portal
   
Navigation Bar - Home, Store, News, Events, How-to, About, Contact Rhythm Online Home Page Search the Rhythm Online Music Store Rhythm Online News Help on Payments & downloading About Rhythm Online Contact Rhythm Online
 
Shopping Cart
Your cart is still empty. Add some music to it by clicking on checkboxes marked Add to cart indicator. Click on Play Button Image play buttons to hear samples.

Find high-quality MP3 music in the catalogue.

Log in to see your credit
Prepaid Credit

Rhythm Online now offers Prepaid Credit purchases at great value (save up to 15%) for faster, more convenient downloads.

Click to learn more.

Gift Vouchers available here.

SELL YOUR MUSIC ON RHYTHM

If you are a talented musician, published or unpublished, fill in the online electronic distribution agreement to have your tunes listed on Rhythm Online Music Store.

AFFILIATE PROGRAM

Earn commission on music sales by linking to Rhythm Online Music Store. Contact Rhythm.

3 Steps to Buy Music Online: Select Music, Checkout, Download.
 
Select tracks to download from Mooi Besoedeling...
 
Track Title
Value
Loading Music Player...
1. Frekwensieby Zinkplaat
R 7.00 ($0.99)
2. Regter Vegterby Zinkplaat
R 7.00 ($0.99)
3. Stertkteby Zinkplaat
R 7.00 ($0.99)
4. Besluitenemingby Zinkplaat
R 7.00 ($0.99)
5. Dag In Die Wingerdby Zinkplaat
R 7.00 ($0.99)
6. Kleiner As Berge by Zinkplaat
R 7.00 ($0.99)
7. Die Slaapwandelaarby Zinkplaat
R 7.00 ($0.99)
8. Ontsnappingsroeteby Zinkplaat
R 7.00 ($0.99)
9. Moelikheidby Zinkplaat
R 7.00 ($0.99)
10. Mooi Besoedeling by Zinkplaat
R 7.00 ($0.99)
Album Total: R 70.00 ($9.90) Select All


 
More albums by Zinkplaat...
 
 
Music lovers who liked this album also enjoyed...
 

 

Mooi Besoedeling by Zinkplaat

 
Zinkplaat - Mooi Besoedeling Album Cover

“Met twee vollengte albums reeds in hul kattebak is Zinkplaat se klank tight. En is dit duidelik – op CD en live – dié musikante verstaan mekaar goed.” – Charles Thompson, nuus24.com

“And just how do they put sad and happy into every song? It makes joy poignant, and melancholy bright. Mooi besoedeling, indeed.” – Jess Henson, freelance music journalist

Mooi Besoedeling kom lê in jou soos ’n sluk moerkoffie, met net so een onskuldige skoot whiskey in, na ’n slapelose nag terwyl die son stadigaan weer opkom” – Henry Cloete, Rapport

Inleiding:

Mooi Besoedeling is die klank van 10 splinternuwe liedjies wat in 'n drukkoker aanmekaar gesit is.

Met Sunset Studios se Jürgen von Wechmar aan die stuur van sake, en die kompas wat by die venster uitgegooi is, slaan Mooi Besoedeling 'n nuwe rigting in. Vars hip-hopritmes, onverwagse funk-klanke, blues en jazz-akkorde en unieke vokale elemente is verweef met die onmiskenbare Zinkplaat rock-grein.

Die album is opgeneem tussen Desember 2008 en Julie 2009, en getuig van Zinkplaat se veelsydigheid, musikale vernuf en durf. Dit is hul derde vollengte album en volg op die sukses van hul vorige uitreikings – “Musiek uit die geraas” (2007), “Die miskruier gaan see toe” (2005) en die debuut-EP, “Karoo Posion (2003). Zinkplaat neem nog altyd groot spronge tussen albums, ontwyk enige pogings tot definisie en hou sodoende hul aanhangers op die tone.

Die ontwerpkonsep is ook 'n eerste in die musiekindustrie: 'n unieke afkrap-omslag met 'n Zinkplaat/Jägermeister-plektrum om die prentjie mee af te krap. Dis 'n kombinasie van die mal idees en vernuf van die ontwerpspan by Fanakalo, die fotografie-afdeling by BITOcreates, die meesters van CD-drukkers, Hybrid Media, en met die ondersteuning van Jägermusic.

Credits:

Alle musiek geskryf en gespeel deur Zinkplaat (www.zinkplaat.co.za) I Opnames & finale meng - Jürgen von Wechmar by Sunset Studios (www.sunsetrecording.com) I Meester – Tim Lengfeld (www.mastering.co.za) I Ontwerp deur Fanakalo (www.fanakalo.co.za) I Band-foto - Mark Reitz (www.bitocreates.co.za)

Die liedjies:

Zinkplaat en toer loop (of ry, of vlieg) hand-aan-hand. Dus is die groot toets vir enige Zinkplaat-album hoe loop hy op die langpad? Hier is die album se speellys, met kommentaar deur dromspeler en woordsmit Beer Adriaanse:

1. FREKWENSIE (weird, going into pop, going into pumping, lekker afskop)

2. REGTER VEGTER (wow, Zinkplaat rooking it!)

3. STERKTE (gaan in 'n laer rat in, maar bly epic, soos 'n Rolls Royce)

4. NUWEJAAR (unexpected chilling so vroeg, maar stay with me)

5. DAG IN DIE WINGERD (oh wow, die album bereik 'n tranedal so vroeg, maar ooooh so mooi)

6. KLEINER AS BERGE (Bam! Skop jou tande uit jou vuil ding, nou begin ons eintlik met jou kop mors.)

7. MONOPOLIS (Melodic, epic, lekker op nr. 7)

8. ONTSNAPPINGSROETE (Grooving, die kar trek nou al by 140km/h)

9. MOEILIKHEID (Pitstop met rollies, drie bokse Chatta, 'n joint en miskien 'n lekker vrytjie op die backseat. Veral as dit Basson se kar is, mmmmmmmbok…)

10. MOOI BESOEDELING (Title track, som die hele storie op, einde aan 'n Zinkplaat hoofstuk, en eindig met die woorde, “So mooi...”)

Die band:

Rock 'n roll troubadours Zinkplaat’s horizons are ever increasing. From their 2002 schoolyard beginnings and ‘plaasrock’ debut, they’ve evolved to be forerunners of original Afrikaans folk rock.

Zinkplaat is 'n Afrikaanse musiekgroep uit Stellenbosch wat in 2003 as 18-jariges tot die veel ouer Afrikaanse mark toegetree het met hul debuut “Karoo Poison”.

Al hulle plate is sedertdien baie goed ontvang deur die media en die publiek, met treffers soos “Piekniek op die maan”, “Die Spons” en “Elvis bly in Niekerkshoop” wat al kultusstatus bereik het. Zinkplaat is al ingesluit in talle kompilasie-albums, groot feeste en toere en domineer gereeld top-10-lyste met hul videos en liedjies. Hulle toer en speel nou al 7 jaar die land vol en het al twee keer in Engeland gaan draai.

But remove the renown and you get to the heart of Zinkplaat – gritty, unaffected pioneers, satiric soothsayers with high hopes, soul-grinding poetry, Ubuntu ideals and the gees (“spirit”) to inspire a generation of music lovers.

'n Paar onlangse hoogtepunte:

Zinkplaat komponeer temaliedjie vir Kyknet se nuwe reisprogram “Stadig oor die Klippe” (Okt 2009) I Opstal Live by Breedekloof Buitelugfees (Okt 2009, Rawsonville) I White Mountain Folk Festival (Sept 2009, KZN) I Insluiting op kompilasie-album “One Small Seed D” (September 2009) I geROOSter III (Aug 2009, Stellenbosch) I Immergroen Festival in Londen, UK (Jul 2009) I Ingesluit in Jägermeister se Jägermusic Support Programme (Jul 2009) I Loco Vino by Wacky Wine Weekend (Jun 2009, Robertson) I Volume Rockfest (Mei 2009, Potchefstroom) I Woordfees (March 2009, Stellenbosch I RAKA II (February 2009, Swellendam) I DIE MK DERDE AVONTOER (Des 2009)

Your browser may not support display of this image.











ons swerf al sewe jaardeur die stof en die reën

deur musiek en vriendskap meegesleur

die vroeë oggend-urebring ons hoop weer terug

daar is iets in die lug

elke nuwe dagbreek sê: bring vir ons daai horison

Kleiner as berge – Zinkplaat 2009





QUICK PICK
Copyright © 2006-2009 Rhythm Online
Actively developed by Petrus Theron (FreshCode). Content Managed by Brian Currin.