RhythmMusicStore.com - South African MP3 Music Downloads  
MyMusiek.co.za 84,821 MP3 tracks available @ R7 per track ($0.99) and growing daily! (131 new tracks added this week)

The South African Music Portal
   
Navigation Bar - Home, Store, News, Events, How-to, About, Contact Rhythm Online Home Page Search the Rhythm Online Music Store Rhythm Online News Help on Payments & downloading About Rhythm Online Contact Rhythm Online
 
Shopping Cart
Your cart is still empty. Add some music to it by clicking on checkboxes marked Add to cart indicator. Click on Play Button Image play buttons to hear samples.

Find high-quality MP3 music in the catalogue.

Log in to see your credit
Prepaid Credit

Rhythm Online now offers Prepaid Credit purchases at great value (save up to 15%) for faster, more convenient downloads.

Click to learn more.

Gift Vouchers available here.

SELL YOUR MUSIC ON RHYTHM

If you are a talented musician, published or unpublished, fill in the online electronic distribution agreement to have your tunes listed on Rhythm Online Music Store.

AFFILIATE PROGRAM

Earn commission on music sales by linking to Rhythm Online Music Store. Contact Rhythm.

3 Steps to Buy Music Online: Select Music, Checkout, Download.
 
Select tracks to download from Biesiesvallei...
 
Track Title
Value
Loading Music Player...
1. Biesiesvalleiby Celeste Van Pletzen
R 7.00 ($0.99)
2. Destination Kaapstadby Celeste Van Pletzen
R 7.00 ($0.99)
3. Weer Probeerby Celeste Van Pletzen
R 7.00 ($0.99)
4. Ek's In Londen by Celeste Van Pletzen
R 7.00 ($0.99)
5. Saamstaanby Celeste Van Pletzen
R 7.00 ($0.99)
R 7.00 ($0.99)
7. Wintersomer (Albert se Hartsaak)by Celeste Van Pletzen
R 7.00 ($0.99)
8. Die Kakiesby Celeste Van Pletzen
R 7.00 ($0.99)
R 7.00 ($0.99)
10. Mamelodiby Celeste Van Pletzen
R 7.00 ($0.99)
11. Ek En Jy (Katinka se Wens)by Celeste Van Pletzen
R 7.00 ($0.99)
12. Biesiesvallei (Instrumentaal)by Celeste Van Pletzen
R 7.00 ($0.99)
Album Total: R 84.00 ($11.88) Select All


 
Music lovers who liked this album also enjoyed...
 

 

Biesiesvallei by Celeste Van Pletzen

 
Celeste Van Pletzen - Biesiesvallei Album Cover

Op Celeste van Pletzen se Biesiesvallei album:

Vocals: Celeste van Pletzen

Gaskunstenaar op "Ek en Jy (Katinka se wens)": Lucas Maree

Kitaar: Clive Ridgeway

Klavier en klawerbord: Tony Drake

Penniefluit: Willie van Zyl

Lirieke: Pieter Swanepoel (Konsalik)

Musiek: Pieter Swanepoel & Clive Ridgeway

Opgeneem by Lightway Music & RMS Studios, Kaapstad

Beskrywing:

Die uiters talentvolle Celeste van Pletzen se debuutalbum 'Biesiesvallei' is 'n moet vir jou versameling.

Haar musiek is divers - net soos haar sangtalent, met onder andere, ballades, rock- en sexy jazz-nommers, asook township songs met 'n Afrika 'beat', pennyfluit en marimba's.

Die album is nostalgies, dog kontemporer en die titelsnit handel met 'n fiktiewe (virtuele) dorpie, Biesiesvallei, iewers op die platteland.

Celeste sing oor haar lewensreis van kindsbeen af en sing ook oor al daai 'happy' en 'sad' tye in 'n mens se lewe.

Sy sing oor kleilatgooi en draadkar-ry, oorlogspeletjies op houtperde teen die kakies, oor die lewe in ons kleurvolle townships wat pols met 'n unieke Afrika ritme. En dan natuurlik oor grootword. Hier sing sy oor die liefde, oor verhoudings wat nie uitwerk nie en ander wat wel uitwerk: al daardie dinge wat mens ervaar gedurende jou eie lewensreis na jou eie bestemming. Celeste se destination is Kaapstad, waar sy deesdae woon.

Celeste is ook reeds genooi om aanstaande jaar in die buiteland te toer, waardeur sy die twee liefdes van haar lewe, musiek en reis, kombineer. In Suid-Afrika word etlike konserte vir Celeste beplan. Hou die pers en Biesiesvallei se website dop vir een in jou omgewing.

QUICK PICK
Copyright © 2006-2009 Rhythm Online
Actively developed by Petrus Theron (FreshCode). Content Managed by Brian Currin.