RhythmMusicStore.com - South African MP3 Music Downloads  
MyMusiek.co.za 84,807 MP3 tracks available @ R7 per track ($0.99) and growing daily! (117 new tracks added this week)

The South African Music Portal
   
Navigation Bar - Home, Store, News, Events, How-to, About, Contact Rhythm Online Home Page Search the Rhythm Online Music Store Rhythm Online News Help on Payments & downloading About Rhythm Online Contact Rhythm Online
 
Shopping Cart
Your cart is still empty. Add some music to it by clicking on checkboxes marked Add to cart indicator. Click on Play Button Image play buttons to hear samples.

Find high-quality MP3 music in the catalogue.

Log in to see your credit
Prepaid Credit

Rhythm Online now offers Prepaid Credit purchases at great value (save up to 15%) for faster, more convenient downloads.

Click to learn more.

Gift Vouchers available here.

SELL YOUR MUSIC ON RHYTHM

If you are a talented musician, published or unpublished, fill in the online electronic distribution agreement to have your tunes listed on Rhythm Online Music Store.

AFFILIATE PROGRAM

Earn commission on music sales by linking to Rhythm Online Music Store. Contact Rhythm.

3 Steps to Buy Music Online: Select Music, Checkout, Download.
 
Select tracks to download from Klassic Kramer...
 
Track Title
Value
Loading Music Player...
1. Jy's My Sweetheartby David Kramer
R 7.00 ($0.99)
2. The Paul Simon Storyby David Kramer
R 7.00 ($0.99)
3. Kobus Le Grange Maraisby David Kramer
R 7.00 ($0.99)
4. Druk My Vasby David Kramer
R 7.00 ($0.99)
5. Spore Van 'n Treinby David Kramer
R 7.00 ($0.99)
6. Hekke Van Paradiseby David Kramer
R 7.00 ($0.99)
7. Botteltjie Blouby David Kramer
R 7.00 ($0.99)
8. Budgie And The Jetsby David Kramer
R 7.00 ($0.99)
9. Royal Hotel by David Kramer
R 7.00 ($0.99)
10. Bakgat Boogieby David Kramer
R 7.00 ($0.99)
11. Matchbox Full Of Diamondsby David Kramer
R 7.00 ($0.99)
12. So Long Skipskop by David Kramer
R 7.00 ($0.99)
13. Hak Hom Blokkies by David Kramer
R 7.00 ($0.99)
14. The Bloemfontein Bluesby David Kramer
R 7.00 ($0.99)
15. Meisie Sonder Sokkies by David Kramer
R 7.00 ($0.99)
16. Prisoners Of Warby David Kramer
R 7.00 ($0.99)
17. Out Of The Blueby David Kramer
R 7.00 ($0.99)
Album Total: R 119.00 ($16.83) Select All


 
More albums by David Kramer...
 
 
Music lovers who liked this album also enjoyed...
 

 

Klassic Kramer by David Kramer

 
David Kramer - Klassic Kramer Album Cover

Persuitreiking Rhythm Records
Oktober 2007

Skaars David Kramer opnames na jare weer beskikbaar.

'n Groot deel van David Kramer se musiekversameling is uitgereik lánk voor die bestaan van CD's. Dié van ons wat 35-plussers is, het in die vroeë tagtigs saamgesing met David se klassieke langspeelplate se treffers soos 'Stanley en die Koei' (van die album 'Hanepootpad'), 'Budgie And The Jets' (van die album 'Delicious Monster') en 'So long Skipskop', van die album 'Baboondogs'.

Vir jare lank was hierdie liedjies nie op CD beskikbaar nie. Omdat talle van sy klassieke albums nie op CD heruitgereik is na die éra van viniel nie. Dit sluit in albums soos Baboondogs (wat nou nog beskou word as een van dié seminale Suid-Afrikaanse albums van die 1980's), Hanepootpad, Kwaai, Eina en Delicious Monster.

Dis nou al 'n hele klompie jare dat mense voel dat al Kramer se werk so 'n belangrike bydrae tot Suid-Afrikaanse kultuur is dat dit ondenkbaar is dat dié erfenis verlore kan gaan deurdat die ou vinielweergawes nie op CD's verewig is nie. Gelukkig is daar verblydende nuus: Kramer se hele katalogus en al sy vorige albums is nou uiteindelik digitaal beskikbaar by www.mymusiek.co.za of www.rhythmonline.co.za teen R7 'n liedjie.

Dit is opnuut 'n avontuur om Kramer se musiek te herontdek – van die tydlose Boland-folkblues op Bakgat!, die skerp satiriese Delicious Monster, die verhale van verlies, vervreemding en verlossing op Eina, die Jis Jis Jis-konsert wat Kramer se besonderse vermoë as onderhoudende en vermaaklike storieverteller opnuut bevestig het, tot die album Baboondogs, wat al kultusstatus bereik het.

Baboondogs is in 1986 uitgereik toe die politieke onrus in die apartheidsjare op sy felste was. Om nou weer daarna te luister, skop 'n mens opnuut in die maag. Dit was die album waarop Kramer 'So Long Skipskop' die eerste keer opgeneem het. Die feit dat die musiek nou nog steeds, 21 jaar later, drakrag en trefkrag het, bewys die onderliggende tydloosheid van Kramer se werk.

QUICK PICK
Copyright © 2006-2009 Rhythm Online
Actively developed by Petrus Theron (FreshCode). Content Managed by Brian Currin.