RhythmMusicStore.com - South African MP3 Music Downloads

 
MyMusiek.co.za 74,074 MP3 tracks available @ R7 per track ($0.88) and growing daily! (90 new tracks added this week)

The South African Music Portal
   
Navigation Bar - Home, Store, News, Events, How-to, About, Contact Rhythm Online Home Page Search the Rhythm Online Music Store Rhythm Online News Help on Payments & downloading About Rhythm Online Contact Rhythm Online
 
Browse by Genre
Click to show genres
Rhythm Online Feed
    Shopping Cart
    Your cart is still empty. Add some music to it by clicking on checkboxes marked Add to cart indicator. Click on Play Button Image play buttons to hear samples.

    Find high-quality MP3 music in the catalogue.

    Log in to see your credit

    Need assistance? LiveZilla Live Help
    Prepaid Credit

    Rhythm Online now offers Prepaid Credit purchases at great value (save up to 15%) for faster, more convenient downloads.

    Click to learn more.

    Gift Vouchers available here.

    EFT Payments
    SELL YOUR MUSIC ON RHYTHM

    If you are a talented musician, published or unpublished, fill in the online electronic distribution agreement to have your tunes listed on Rhythm Online Music Store.

    AFFILIATE PROGRAM

    Earn commission on music sales by linking to Rhythm Online Music Store. Contact Rhythm.

    3 Steps to Buy Music Online: Select Music, Checkout, Download.
     
    Select tracks to download from Draadkar Oor Die See...
     
    Track Title
    Value
    Loading Music Player...
    1. Draadkar Oor Die See by Lize Beekman
    R 7.00 ($0.88)
    2. As Ek Jou Verlangby Lize Beekman
    R 7.00 ($0.88)
    3. Hierdie Dagby Lize Beekman
    R 7.00 ($0.88)
    4. 'n Bietjie Naderby Lize Beekman
    R 7.00 ($0.88)
    5. 2 Keerby Lize Beekman
    R 7.00 ($0.88)
    6. Die Aandag Van Jou Oëby Lize Beekman
    R 7.00 ($0.88)
    7. Intimiteitby Lize Beekman
    R 7.00 ($0.88)
    8. My Suikerbosby Lize Beekman
    R 7.00 ($0.88)
    9. Te Lank Alby Lize Beekman
    R 7.00 ($0.88)
    10. So Waai Die Wind, Koosby Lize Beekman
    R 7.00 ($0.88)
    11. Onder Soms Boby Lize Beekman
    R 7.00 ($0.88)
    12. Soveel-So Lullabyby Lize Beekman
    R 7.00 ($0.88)
    13. Anna (bonus track) live with Gloria Bosmanby Lize Beekman
    R 7.00 ($0.88)
    Album Total: R 91.00 ($11.42) Select All


     
    More albums by Lize Beekman...
     
     
    Music lovers who liked this album also enjoyed...
     

     

    Draadkar Oor Die See by Lize Beekman

     
    Lize Beekman - Draadkar Oor Die See Album Cover

    DRAADKAR OOR DIE SEE is Lize Beekman se vierde CD. Twaalf nuwe snitte (plus 'n lewendige opname as bonussnit) en Lize se eiesoortige stem en styl, maak van hierdie CD 'n trotse toevoeging tot die Afrikaanse musiekbedryf!

    Al die musiek op DRAADKAR OOR DIE SEE is deur Lize self geskryf en,soos in die geval van haar vorige CD 'Iemand het Gesê',is al die snitte (buiten die bonussnit) in Afrikaans. Die musikante op die CD word ook allerweë beskou as ons land se voorstes: Juan Oosthuizen op kitare, Denny Lalouette op baskitaar, Vinnie Henrico op dromme en perkussie, en Marius Brouwer op klawerbord.

    DRAADKAR OOR DIE SEE bied 'n mengsel van ligte rock (soos die titelsnit DRAADKAR OOR DIE SEE,TWEE KEER , ONDER SOMS BO en TE LANK AL), folk(SO WAAI DIE WIND KOOS & HIERDIE DAG),toonsettings van ons voorste digters se werke(AANDAG VAN JOU Oë deur Petra Müller & INTIMITEIT deur Antjie Krog) en ballades. Die bonussnit, ANNA, is 'n lewendige opname saam met Gloria Bosman.

    DRAADKAR OOR DIE SEE handel tematies oor die afstand tussen mense,die reise wat hulle aflê om bymekaar uit te kom , en die reis wat elkeen ook aanpak om hulself te vind.Met behulp van dieselfde span wat ook saamgewerk het op IEMAND HET GESê (Juan Oosthuizen as vervaardiger en Marius Brouwer as klankingenieur), word hierdie temas vervleg met hoogs-luisterbare musikale verwerkings,treffende lirieke en uitstekende klankgehalte.Die eindproduk is 'n CD waarmee jy kan saamsing, waarop jy selfs kan dans, maar wat jou ook iets meer gee om oor na te dink.

    LIZE BEEKMAN vestig haarself die afgelope agt jaar as een van Suid-Afrika se kwaliteit kunstenaars.Met treffers soos 'n SONNEBLOM UIT BETLEHEM, die SOUTMANSLAND TEMALIED en die immergewilde DANKBAAR VIR AEROPLANES en AMI, bewys sy haarself as liedjieskrywer en sanger van die hoogste gehalte. Op DRAADKAR OOR DIE SEE is daar verskeie snitte wat beloof om die hoogtepunte van vorige vrystellings te ewenaar en selfs te oortref.

    QUICK PICK
    Copyright © 2006-2009 Rhythm Online
    Actively developed by Petrus Theron (FreshCode). Content Managed by Brian Currin.