RhythmMusicStore.com - South African MP3 Music Downloads  
MyMusiek.co.za 84,807 MP3 tracks available @ R7 per track ($0.99) and growing daily! (117 new tracks added this week)

The South African Music Portal
   
Navigation Bar - Home, Store, News, Events, How-to, About, Contact Rhythm Online Home Page Search the Rhythm Online Music Store Rhythm Online News Help on Payments & downloading About Rhythm Online Contact Rhythm Online
 
Shopping Cart
Your cart is still empty. Add some music to it by clicking on checkboxes marked Add to cart indicator. Click on Play Button Image play buttons to hear samples.

Find high-quality MP3 music in the catalogue.

Log in to see your credit
Prepaid Credit

Rhythm Online now offers Prepaid Credit purchases at great value (save up to 15%) for faster, more convenient downloads.

Click to learn more.

Gift Vouchers available here.

SELL YOUR MUSIC ON RHYTHM

If you are a talented musician, published or unpublished, fill in the online electronic distribution agreement to have your tunes listed on Rhythm Online Music Store.

AFFILIATE PROGRAM

Earn commission on music sales by linking to Rhythm Online Music Store. Contact Rhythm.

3 Steps to Buy Music Online: Select Music, Checkout, Download.
 
Select tracks to download from Raaisels, Skepe En 1000 Drome...
 
Track Title
Value
Loading Music Player...
1. As Jou Hart Reg Klop by Anna Davel
R 7.00 ($0.99)
2. Sewe Jaarby Anna Davel
R 7.00 ($0.99)
3. View Op Die Highwayby Anna Davel
R 7.00 ($0.99)
4. Auburn Skyby Anna Davel
R 7.00 ($0.99)
5. Loop In Die Ligby Anna Davel
R 7.00 ($0.99)
6. In Flamesby Anna Davel
R 7.00 ($0.99)
7. The Innocentby Anna Davel
R 7.00 ($0.99)
8. Dit Wat Stom Isby Anna Davel
R 7.00 ($0.99)
9. The Sailorby Anna Davel
R 7.00 ($0.99)
10. Hoe Ek Daarvan Houby Anna Davel
R 7.00 ($0.99)
11. Take Me Homeby Anna Davel
R 7.00 ($0.99)
12. Los Homby Anna Davel
R 7.00 ($0.99)
13. Verdoof by Anna Davel
R 7.00 ($0.99)
Album Total: R 91.00 ($12.87) Select All


 
More albums by Anna Davel...
 
 
Music lovers who liked this album also enjoyed...
 

 

Raaisels, Skepe En 1000 Drome by Anna Davel

 
Anna Davel - Raaisels, Skepe En 1000 Drome Album Cover

SAMA - wenner Anna Davel se nuutste oorspronklike album. Weereens is dit suiwer Anna in murg en been, met 13 witwarm, 100% oorspronklike liedjies uit haar pen, asook ‘n splinternuwe bonus musiekvideo. Die musiek is effens meer ritmies as haar vorige werk, en wissel gemaklik tussen haar kenmerkende sielvolle ballades (Verdoof en 7 Jaar), na vars Afrikaanse Jazz-swing nommers (Los hom en Hoe ek daarvan hou), Engelse folk (In Flames), Raserige gatskop blues-rock (Loop in die lig), rustige luisterliedjies (Dit wat stom is en Take me home), Country-rock (Auburn sky), Latino (The sailor), en natuurlik hier en daar is daar die wispelturige Gypsy wat onvoorspelbaar haar kop uitsteek (As jou hart reg klop).

Van Suid Afrika se beste musikante het saamgewerk om hierdie album uniek te maak en sluit in Mauritz Lotz, Bruce Wallace, Rixi Roman, Adam Howard, Jean Oosthuizen en Riana Nel. Daar is ook ‘n verassing – ‘n smeulende Latino duet met die rasper rocker – Ghapi! Die musiekregie en vervaardiging van die album is behartig deur Matthys Maree wat ook verantwoordelik was vir Davel se eerste 4 albums Te Diep, Gypsy, Godinne op die Grondpad en Linger.

Die lirieke is kleurvol en vertel van skepe op oop oseane, reise sonder of met bagasie, in snikhete of ysige koue, met onafwendbaar, hier en daar ‘n verkeerde afdraai. Daar is liedjies van terugverlang huistoe, rondlopers, getroues en ontroues, ‘n dronk matroos en ‘n verwarde tiener, Gewondes en verstotelinge, ou liefde wat maar sukkel, nuwe liefdes wat hoog vlieg, skuldiges en onskuldiges, die stiltes en die storms...

[Julie 2007]

QUICK PICK
Copyright © 2006-2009 Rhythm Online
Actively developed by Petrus Theron (FreshCode). Content Managed by Brian Currin.