 |
Shopping Cart |
 |
 |
SELL YOUR MUSIC ON RHYTHM |
 |
 |
AFFILIATE PROGRAM |
 |
|
| |
More albums by Chris Chameleon...
|
|
| |
Music lovers who liked this album also enjoyed...
|
|
|
|
Innovative, prolific and endlessly creative, Chris Chameleon is currently hailed as a phenomenon on the South African Music scene. His versatile and exceptional talent has won him rave reviews and a total of ten impressive awards over the past year, including a SAMA and a Medal of Honor from the South African Academy for Arts and Science. “Ek vir jou” follows on the runaway platinum success of “7de Hemel.”
“Ek vir jou” tells the story of the development of a romantic relationship: from love at first sight to the eventual unravelling of the romance. Chris Chameleon’s extraordinary songwriting ability is apparent in the fact that each of the eleven tracks constitutes strong individual singles, while at the same time they all form part of a chronological whole.
“Ek vir jou” vertel die verhaal van die verloop van `n verhouding: vanaf liefde met die eerste oogopslag tot die uiteindelike ontknoping daarvan. Elkeen van die 11 liedjies is só geskryf dat dit op sy eie onafhanklik van die ander kan staan, terwyl dit terselfdetyd deel van `n chronologiese verhaal is.
Chris se vermoë om emosies en insigte ten opsigte van die verloop van `n liefdesverhouding realisties weer te gee, verleen aan hierdie album `n eerlike en soms selfs humoristiese gevoel waarmee luisteraars sal kan identifiseer. Dit speel heerlik met die veranderende aard van verhoudings: vandag se lied wat die naaste aan jou is sal mettertyd gedaante vind in een van die ander 10 snitte. “Ek vir jou” word dus `n album waarmee `n mens `n teenwoordige relevante assosiasie kan maak en ook kan assosieer met ervarings uit die verlede en verwagtinge vir die toekoms.
[July 2007]
|
 |
QUICK PICK |
 |
|