 |
Shopping Cart |
 |
 |
SELL YOUR MUSIC ON RHYTHM |
 |
 |
AFFILIATE PROGRAM |
 |
|
| |
More albums by Chris Chameleon...
|
|
| |
Music lovers who liked this album also enjoyed...
|
|
|
|
Dubbel goud vir Chris Chameleon
Chris Chameleon se twee Afrikaanse albums het binne weke van mekaar goue status bereik.
Die album '7de hemel', met liedjies soos gesing deur Chris se karakter Liam op 7delaan, het op 5 Julie 2006 goue status (verkope van 25 000) bereik. Die verkope het steeds die afgelope week bly styg en het reeds die 38 000 merk oortref.
|
 |
QUICK PICK |
 |
|