 |
Shopping Cart |
 |
 |
SELL YOUR MUSIC ON RHYTHM |
 |
 |
AFFILIATE PROGRAM |
 |
|
| |
More albums by Elmarie Wiesner...
|
|
| |
Music lovers who liked this album also enjoyed...
|
|
|
|
Certain tracks have been omitted due to licencing and publishing restrictions.
Watter dominee wat sang lei by
Algemene Sinodesittings, het al ‘n
suksesvolle kabaret by die KKNK
opgevoer en skryf musiek in 7 style
en is reeds ‘n gunsteling op RSG?
Jy het dit – Elmarie Wiesner! ‘Jesus
rots’ is eenvoudige huge en ‘Maan
om die aarde’ is weergalose honeymoon
musiek. Sy is bekend regoor
die Vrystaat (waar sy jare lank predikant
was) en het nou die Kaap aan
haar voete. ‘n RSG advertensieveldtog
kom, so kry voorraad!
|
 |
QUICK PICK |
 |
|