RhythmMusicStore.com - South African MP3 Music Downloads

 
MyMusiek.co.za 74,275 MP3 tracks available @ R7 per track ($0.88) and growing daily!

The South African Music Portal
   
Navigation Bar - Home, Store, News, Events, How-to, About, Contact Rhythm Online Home Page Search the Rhythm Online Music Store Rhythm Online News Help on Payments & downloading About Rhythm Online Contact Rhythm Online
 
Browse by Genre
Click to show genres
Rhythm Online Feed
    Shopping Cart
    Your cart is still empty. Add some music to it by clicking on checkboxes marked Add to cart indicator. Click on Play Button Image play buttons to hear samples.

    Find high-quality MP3 music in the catalogue.

    Log in to see your credit
    Prepaid Credit

    Rhythm Online now offers Prepaid Credit purchases at great value (save up to 15%) for faster, more convenient downloads.

    Click to learn more.

    Gift Vouchers available here.

    EFT Payments
    SELL YOUR MUSIC ON RHYTHM

    If you are a talented musician, published or unpublished, fill in the online electronic distribution agreement to have your tunes listed on Rhythm Online Music Store.

    AFFILIATE PROGRAM

    Earn commission on music sales by linking to Rhythm Online Music Store. Contact Rhythm.

    3 Steps to Buy Music Online: Select Music, Checkout, Download.
     
    Select tracks to download from Revolusie Romantiek Ruk En Rol...
     
    Track Title
    Value
    Loading Music Player...
    1. Die Liedjie Oor Die Meisie (Ek Wil Jou Hê) by Glaskas
    R 7.00 ($0.88)
    2. Stormstilte by Glaskas
    R 7.00 ($0.88)
    3. Verloor Myself by Glaskas
    R 7.00 ($0.88)
    4. Geagte Meneer Die Presidentby Glaskas
    R 7.00 ($0.88)
    5. Vredeby Glaskas
    R 7.00 ($0.88)
    6. Romantikus by Glaskas
    R 7.00 ($0.88)
    7. Jaap Vlooiby Glaskas
    R 7.00 ($0.88)
    8. Goeiemôreby Glaskas
    R 7.00 ($0.88)
    9. Malverliefby Glaskas
    R 7.00 ($0.88)
    10. All I Really Care Aboutby Glaskas
    R 7.00 ($0.88)
    11. Oor En Oorby Glaskas
    R 7.00 ($0.88)
    12. Ps!3s (Science)by Glaskas
    R 7.00 ($0.88)
    Album Total: R 84.00 ($10.54) Select All


     
    Music lovers who liked this album also enjoyed...
     

     

    Revolusie Romantiek Ruk En Rol by Glaskas

     
    Glaskas - Revolusie Romantiek Ruk En Rol Album Cover

    Die groep bestaan uit: Deon Meiring die Lead Guitarist en Vocals; Gordon Evans Bassist en Pierre Turner Drummer.

    Die groep GLASKAS, is die wenners van die 2004 JIP Rockspaaider kompetisie in die Oos Kaap, waarna hulle as deel van die top 6 aan die nasionale kompetisie by Aardklop deelgeneem het. Deon het in 2005 deelgeneem aan die ATKV Crescendo kompetisie (skeppend en uitvoerende afdeling) en ‘n 3de plek behaal met sy liedjie “Vrede”.

    Die groep het in 2005 optredes by die KKNK en Aardklop gehad, en ook vir verskeie kunstenaars, soos Jan Blohm, Klopjag en Melktert Kommissie, openings vertonings by Potter’s Place te Jeffreysbaai gehad.

    Dit is juis by een van die vertonings dat hulle die oog van Jan Blohm gevang het en hy het hulle genooi om ‘n CD op te neem. Hulle het pas die CD opname voltooi asook ‘n musiekvideo opgeneem vir hul eerste “single”: “Verloor myself”, wat vanaf 4 Oktober op MK89 speel. Die Musiekvideo het binne twee weke genoeg sms’e gekry en het op 2 November 2006 die derde agtereenvolgende week 6@6/MK89 verskyn.

    Hierdie debuut CD “Revolusie, Romantiek, Ruk en Rol” is pas uitgereik en hulle ontvangs Aardklop was baie goed. Die verspreiding van die CD word deur Bowline Musiek hanteer.

    Die groep speel alternatiewe Afrikaanse (bietjie African) Grunge Rock met ‘n vars klank. Al die liedjies se lirieke en musiek word deur Deon Meiring, Lead Guitarist en Vocalist geskryf om die klank te lewer wat pas by die boodskap wat hulle wil tuisbring. Indien die gedrag van die toeskouers by hulle gigs ‘n aanduiding is, is dit ‘n wenresep!

    Die naam ‘GLASKAS’ verwys na die wereld se manier om mense vas te vang in ‘n glaskas. In die Glaskas kan jy die moontlikhede voor jou sien maar die glas keer dat jy dit kan voel en aangryp. Musiek is vir die bandlede ‘n manier om die glas te breek.

    Die groep is jonk en energiek en is beslis besig om baie gewild te raak!

    QUICK PICK
    Copyright © 2006-2009 Rhythm Online
    Actively developed by Petrus Theron (FreshCode). Content Managed by Brian Currin.