RhythmMusicStore.com - South African MP3 Music Downloads  
MyMusiek.co.za 84,798 MP3 tracks available @ R7 per track ($0.99) and growing daily! (108 new tracks added this week)

The South African Music Portal
   
Navigation Bar - Home, Store, News, Events, How-to, About, Contact Rhythm Online Home Page Search the Rhythm Online Music Store Rhythm Online News Help on Payments & downloading About Rhythm Online Contact Rhythm Online
 
Shopping Cart
Your cart is still empty. Add some music to it by clicking on checkboxes marked Add to cart indicator. Click on Play Button Image play buttons to hear samples.

Find high-quality MP3 music in the catalogue.

Log in to see your credit
Prepaid Credit

Rhythm Online now offers Prepaid Credit purchases at great value (save up to 15%) for faster, more convenient downloads.

Click to learn more.

Gift Vouchers available here.

SELL YOUR MUSIC ON RHYTHM

If you are a talented musician, published or unpublished, fill in the online electronic distribution agreement to have your tunes listed on Rhythm Online Music Store.

AFFILIATE PROGRAM

Earn commission on music sales by linking to Rhythm Online Music Store. Contact Rhythm.

3 Steps to Buy Music Online: Select Music, Checkout, Download.
 
Select tracks to download from Ek Herhaal Jou...
 
Track Title
Value
Loading Music Player...
1. Ek Herhaal Jou by Chris Chameleon
R 7.00 ($0.99)
2. Die Onverkrygbare by Chris Chameleon
R 7.00 ($0.99)
3. Lied Van Die Lappopby Chris Chameleon
R 7.00 ($0.99)
4. Ontvlugtingby Chris Chameleon
R 7.00 ($0.99)
5. Jy't My Gekierangby Chris Chameleon
R 7.00 ($0.99)
6. Bitterbessie Dagbreek by Chris Chameleon
R 7.00 ($0.99)
7. Vyf Lewensby Chris Chameleon
R 7.00 ($0.99)
8. Korreltjie Sand by Chris Chameleon
R 7.00 ($0.99)
9. Die Lied Van Die Gebreekte Rieteby Chris Chameleon
R 7.00 ($0.99)
10. Op Die Voetpadby Chris Chameleon
R 7.00 ($0.99)
11. Fragmentby Chris Chameleon
R 7.00 ($0.99)
12. As Jy Slaap by Chris Chameleon
R 7.00 ($0.99)
13. My Pop Val Stukkendby Chris Chameleon
R 7.00 ($0.99)
14. Opdrag Dwalingby Chris Chameleon
R 7.00 ($0.99)
Album Total: R 98.00 ($13.86) Select All


 
More albums by Chris Chameleon...
 
 
Music lovers who liked this album also enjoyed...
 

 

Ek Herhaal Jou by Chris Chameleon

 
Chris Chameleon - Ek Herhaal Jou Album Cover

Ek herhaal Jou was nominated for an SAMA award for Best Afrikaans Contemporary Album.

Press Release:

Chris Chameleon is so verrassend veranderlik en veelsydig as wat sy naam voorgee.

In sy nuutste gedaante en met die afskop van sy solo loopbaan kry hierdie verkleurmannetjie meer reg as 'n weermag vol taalbulle. Sy opspraakwekkende debuut CD as solo kunstenaar "Ek herhaal jou" verskyn eersdaags op die rakke. Die lirieke vir hierdie CD is geskryf deur Ingrid Jonker.

Regie van hierdie 14 snit CD is behartig deur Theo Crous van Springbok Nude Girls en Kobus! faam. Vergeet van al die pretensieuse Afrikaanse calvynkabaret en gedramatiseerde toonsettings wat jy al gehoor het. Hierdie CD breek deur die grense van tyd en styl. Melodië wat draai en dans in jou kop. Die finale produk het reeds 'n opgewonde gefluister in die gange van die SAUK en op Litnet veroorsaak. "Killer" (Coenie Villiers), "Wierook vir die ore" (Valiant Swart), "Afrikaans het nog nooit so geklink nie!" (Erns Grundling) en "Verskuif die grense van uitnemendheid" (Katvrou) is maar enkele eerste opmerkings.

Chris het sy loopbaan as 'n akteur begin en het reeds op 'n jong ouderdom 'n DALRO toekenning vir sy toneelspel ontvang. Hy het tussen 1990 en 2000 in meer as 30 televisiereekse (oa Egoli, Konings, Sonkring, Glaskasteel), films en videos opgetree. Daarna het die musiek 'monki' gebyt en word hy die plofbare voorsanger en baskitaarspeler vir die bekende monki punk trio Boo!

Na 7 jaar van toere met meer as 800 vertonings in 17 lande, het sy medespelers in Boo! bedank. Chris het nie op hom laat wag nie en het dadelik sy nuwe kleure (voorheen klere in Boo!) begin toon. Chris Chameleon het huistoe gekom om sy herkoms te vier met die bekendstelling van sy eerste Afrikaanse werk: "Ek herhaal jou" is 'n toonsetting van die gedigte van die ikoniese sestigers digter Ingrid Jonker. Chris het twee jaar gelede tydens 'n Boo! toer in Nederland 'n dokumentêre program oor Ingrid Jonker gesien wat hom dadelik begeester het. Aan die begin van 2005 het die vervaardigers van die 7de Laan sepie hom gevra om te werk aan 'n optrede van getoonsette gedigte. Ingrid Jonker was vir Chris 'n logiese keuse.

Chameleon slaag met hierdie werk daarin om die digkuns van Ingrid Jonker op 'n modern toeganklike en sensitiewe wyse weer te gee. Die wysies is verslawend.

QUICK PICK
Copyright © 2006-2009 Rhythm Online
Actively developed by Petrus Theron (FreshCode). Content Managed by Brian Currin.