RhythmMusicStore.com - South African MP3 Music Downloads

 
MyMusiek.co.za 74,796 MP3 tracks available @ R7 per track ($0.88) and growing daily!

The South African Music Portal
   
Navigation Bar - Home, Store, News, Events, How-to, About, Contact Rhythm Online Home Page Search the Rhythm Online Music Store Rhythm Online News Help on Payments & downloading About Rhythm Online Contact Rhythm Online
 
Browse by Genre
Click to show genres
Rhythm Online Feed
    Shopping Cart
    Your cart is still empty. Add some music to it by clicking on checkboxes marked Add to cart indicator. Click on Play Button Image play buttons to hear samples.

    Find high-quality MP3 music in the catalogue.

    Log in to see your credit
    Prepaid Credit

    Rhythm Online now offers Prepaid Credit purchases at great value (save up to 15%) for faster, more convenient downloads.

    Click to learn more.

    Gift Vouchers available here.

    EFT Payments
    SELL YOUR MUSIC ON RHYTHM

    If you are a talented musician, published or unpublished, fill in the online electronic distribution agreement to have your tunes listed on Rhythm Online Music Store.

    AFFILIATE PROGRAM

    Earn commission on music sales by linking to Rhythm Online Music Store. Contact Rhythm.

    3 Steps to Buy Music Online: Select Music, Checkout, Download.
     
    Select tracks to download from Kersfees In Afrika...
     
    Track Title
    Value
    Loading Music Player...
    1. Kersfees In Afrikaby Chris Chameleon
    R 7.00 ($0.88)
    Album Total: R 7.00 ($0.88) Select All


     
    More albums by Chris Chameleon...
     
     
    Music lovers who liked this album also enjoyed...
     

     

    Kersfees In Afrika by Chris Chameleon

     
    Chris Chameleon - Kersfees In Afrika Album Cover

    CHRIS CHAMELEON – KERSFEES IN AFRIKA

    'My talent is 'n present en ek gee graag daarvan terug in hierdie Feestyd.'

    Chris Chameleon het in 2006 'n spesiale liedjie 'Kersfees in Afrika' vir die Kerstyd opgeneem. Hierdie liedjie is nie op 'n Cd beskikbaar nie, maar kan elektronies afgelaai word by www.mymusiek.co.za. (Alle liedjies op hierdie webwinkel = R7.00 per snit)

    Chris Chameleon sê dat Kersfees'n tyd is om te gee en dus gaan hy die opbrengs van die verkope op Rhythm webtuiste van 'Kersfees in Afrika' aan DIE BURGER KERSFONDS, VOLKSBLAD KERSFONDS en BEELD KINDERFONDS skenk: 'Hierdie Kerslied is 'n geskenk. Ek het dit in 2006 geskryf vir die Kersfees DVD opname by die Cultivaria Fees in Paarl. My inkomste van die DVD skenk ek aan die 'People Living with Cancer Organisasie' www.plwc.org.za.

    Die keuse om 'n skenking aan die betrokke 3 fondse te maak was vir Chris 'n maklike een: 'As skoolknapie het ek in Johannesburg Beeld afgelewer vir sakgeld. Daar was toe al 'n Kersfonds en die vordering daarvan was aangedui met n grafiese voorstelling van n termometer wat elke dag hoër en hoër styg. In die dae voor sepies het dit my sepie geword en het ek elke oggend, so met die aflewery, die styging van die fonds met opwinding dopgehou. Daar is baie welsynsgeleenthede, veral in hierdie tyd, en almal van hulle is goed en moet ondersteun word, maar ek’t hierdie een gekies vanwee my opwindende kleintyd assosiasie met die vordering van die fonds en hoe dit aangedui word.'

    Alle elektroniese aankope van 'Kersfees in Afrika' vir November en Desember 2007 sal tussen die drie fondse verdeel word.

    QUICK PICK
    Copyright © 2006-2009 Rhythm Online
    Actively developed by Petrus Theron (FreshCode). Content Managed by Brian Currin.