SAMA 2010: BEST ADULT CONTEMPORARY ALBUM: AFRIKAANS
Rhythm Records Nuwe uitreiking Maart 2009
CHRIS
CHAMELEON KYK HOE LYK ONS NOU.
Chris Chameleon reik op 13 Maart
`n nuwe Afrikaanse solo album uit met die titel: Kyk hoe
lyk ons Nou. Die titel van die nuwe CD is ook die naam van `n
nuwe televisiereeks van 4 episodes wat in 2009 op kykNET uitgesaai
gaan word.
Die hele album sal vanaf 13
Maart ook in winkels en op www.mymusiek.co.za beskikbaar wees.
Chris Chameleon is deur
kykNET genader om die aanbieder te wees van n dokumentκre programreeks
Kyk hoe lyk ons nou . In die reeks reis Chris en die
kameraspan deur Suid-Afrika en kyk na die Afrikaanse Taalgemeenskap
se dink, doen en sκ. Die vervaardiger van die program het gevra of
Chris ook `n temaliedjie vir die reeks sal skryf. Chris het met
soveel inspirasie en nuwe deuntjies in sy kop van die reise teruggekeer
dat dit tot `n hele nuwe album gelei het.
Chris het verder uitgebrei as bloot
die tema van die reeks en het Kyk Hoe LykOns Nou
ook op persoonlike vlak verken. Kyk Hoe Lyk Ons Nou in
taal, verhoudings, begeertes, geestelik en feestelik.
Chris het homself heelwat meer tyd
gegun met die opname van Kyk hoe lyk ons Nou as met sy
vorige albums. Chris en sy musikale regisseur, Theo Crous, het
met `n vernuwende klank vorendag gekom. Chris Chameleon se eerste
drie Afrikaanse solo albums het almal klankgewys `n noue kontinuiteit
gevorm. Met Kyk hoe lyk ons Nou het n voller, sterker
en ryker klank ontwikkel, maar die kenmerkende intimiteit van
Chris se werk het behoue gebly.
Kyk hoe lyk ons Nou word
op 13 Maart uitgereik. Details vir `n mediabekendstelling by KKNK in
April vanjaar sal binnekort bekend gemaak word.
CHRIS CHAMELEON
KYK HOE LYK ONS NOU.
Chris Chameleon's new
Afrikaans solo album Kyk hoe lyk ons
Nou will be released on Friday 13 March. The title of the
album is also the name of a new television series of 4 episodes that will be
broadcast on kykNET in 2009.
The album will be released nationwide on Friday 13 March and will also be
available for download on www.rhythmonline.co.za
Chris Chameleon was
approached by kykNET to be the presenter of a documentary series Kyk hoe lyk ons nou . In
the series Chris and the camera team travels through South Africa to
learn about the Afrikaans community's way of thinking, doing and communicating. The
producer of the series also asked Chris to write a theme song for Kyk hoe lyk ons nou... Chris
returned from the trip with so much inspiration and ideas for new songs, that a
whole new album was created.
Chris Chameleon's
impressions also expanded beyond the context of the television series with the
result that his new songs are also layered with his personal observations.
Chris allowed himself more time in studio with the
recording of Kyk Hoe Lyk Ons Nou
than with his previous solo albums. Chris and producer Theo
Crous worked together in creating a fresh, progressive sound.
Whereas Chris's previous Afrikaans albums formed a close continuity, the new
album offers a richer, fuller sound without compromising the distinctive
intimacy of Chris's music.
Kyk hoe lyk ons
Nou will be released on Friday 13 March. Details for a media
launch at KKNK on Thursday 9 April will be announced soon.