RhythmMusicStore.com - South African MP3 Music Downloads

 
MyMusiek.co.za 74,074 MP3 tracks available @ R7 per track ($0.88) and growing daily! (90 new tracks added this week)

The South African Music Portal
   
Navigation Bar - Home, Store, News, Events, How-to, About, Contact Rhythm Online Home Page Search the Rhythm Online Music Store Rhythm Online News Help on Payments & downloading About Rhythm Online Contact Rhythm Online
 
Browse by Genre
Click to show genres
Rhythm Online Feed
    Shopping Cart
    Your cart is still empty. Add some music to it by clicking on checkboxes marked Add to cart indicator. Click on Play Button Image play buttons to hear samples.

    Find high-quality MP3 music in the catalogue.

    Log in to see your credit

    Need assistance? LiveZilla Live Help
    Prepaid Credit

    Rhythm Online now offers Prepaid Credit purchases at great value (save up to 15%) for faster, more convenient downloads.

    Click to learn more.

    Gift Vouchers available here.

    EFT Payments
    SELL YOUR MUSIC ON RHYTHM

    If you are a talented musician, published or unpublished, fill in the online electronic distribution agreement to have your tunes listed on Rhythm Online Music Store.

    AFFILIATE PROGRAM

    Earn commission on music sales by linking to Rhythm Online Music Store. Contact Rhythm.

    3 Steps to Buy Music Online: Select Music, Checkout, Download.
     
    Select tracks to download from Sweef Soos 'n Vuishou...
     
    Track Title
    Value
    Loading Music Player...
    1. Inleidingby Straatligkinders
    R 7.00 ($0.88)
    2. Neem My Wegby Straatligkinders
    R 7.00 ($0.88)
    3. Gewonde Standbeeld by Straatligkinders
    R 7.00 ($0.88)
    4. Die Vare Op Jou Arms by Straatligkinders
    R 7.00 ($0.88)
    5. Die Relevansie Van Vriendskapby Straatligkinders
    R 7.00 ($0.88)
    6. Desvalido (Met Koldproduk) by Straatligkinders
    R 7.00 ($0.88)
    7. Swaarder As 'n Swaardby Straatligkinders
    R 7.00 ($0.88)
    8. D Vir Dans En L Vir Leunsby Straatligkinders
    R 7.00 ($0.88)
    9. Laat Jou Vuiste Sweef En Skreeby Straatligkinders
    R 7.00 ($0.88)
    10. Eerlikheid Al Maak Dit Seerby Straatligkinders
    R 7.00 ($0.88)
    11. Gebrande Lippeby Straatligkinders
    R 7.00 ($0.88)
    12. Die Kuns Om Eg Te Weesby Straatligkinders
    R 7.00 ($0.88)
    Album Total: R 84.00 ($10.54) Select All


     
    More albums by Straatligkinders...
     
     
    Music lovers who liked this album also enjoyed...
     

     

    Sweef Soos 'n Vuishou by Straatligkinders

     
    Straatligkinders - Sweef Soos 'n Vuishou Album Cover

    Straatligkinders is terug met 'n tweede vollengte studio album, Sweef soos 'n vuishou. Net soos die vorige aflewering van hierdie toekenning-bekroonde groep, Bloeisels, is al hierdie liedjies hard, rou en eerlik. Met Sweef Soos 'n Vuishou is die liedjies by kere nog harder, nog rouer en nog meer eerlik.

    Hierdie keer is daar elf splinternuwe liedjies met 'n versteekte snit iewers tussen die elf. Die album begin met elektroniese klanke wat die groep 'n hele nuwe aanslag gee. Die elektroniese klanke verander dan in 'n harde kragtige intro en daarna vloei dit in die eerste song in, Neem My Weg.

    Neem my weg, wat ook begin met 'n paar elektroniese klanke is 'n uitstekende begin vir die album. Bouwer lewer sy skree in die eerste 10 sekondes van hierdie liedjie.

    Ook op die album is daar liedjies oor hoe om te veg en op te staan vir iets wat goed en reg is, sonder dat daar bloed moet vloei, sonder geweld. Dit is maar basies opgesom wat Sweef Soos 'n Vuishou beteken.

    'Gewonde Standbeeld' is sekerlik die beste opsomming vir die album. Hierdie liedjie bevat ook 'n toespraak van Nelson Mandela wat oor helde handel.

    Nog 'n interresante liedjie op die album is die 'Desvalido' wat Underdog in Spaans is. Op hierdie liedjie sing die hip-hop groep Kold Produk die verse terwyl Straatligkinders sorg vir die musiek, Bouwer vir die melodiese koor en DJ Soosh vir die scratching.

    Daar is ook 'n disko-geïnspireerde liedjie wat reeds meer as 4 500 keer gespeel is op MySpace.com

    Kyk ook uit vir die epiese laaste liedjie en die hardcore 'Gebrande Lippe' wat baie geïnspireer is deur Internasionale groepe soos Norma Jean, Underoath en Alexisonfire.

    [November 2008]

    QUICK PICK
    Copyright © 2006-2009 Rhythm Online
    Actively developed by Petrus Theron (FreshCode). Content Managed by Brian Currin.